Jy weet hoe mal Wagter oor sy raserige speelding is en jy weet ook hoe dit jou teen die mure kan uitdryf.

Drie mans in die VSA het heerlike pret gehad toe hulle raserige hondespeelgoed aan hul tekkies vasgemaak het en die honde in die hondepark daarmee vermaak het.

Justin Stuart, Andrew Scites en komidiant Jack Vale het die skreeusnaakse reaksies van die honde én hul eienaars afgeneem.

Kyk hier na die video:

Bronne: YouTube, Daily Mirror