• Het jou troeteldier snaakse gewoontes? Is Wagter of Kiets dalk in staat tot ’n paar oulike toertjies? Stuur vir ons ’n video! Sluit asseblief die dier se naam met ’n kort beskrywing van die toertjie of oulike gewoonte in. Stuur jou video’s na video@huisgenoot.com. Indien dit groot videogrepe is – groter as 20 MB – stuur dit via Dropbox of Wetransfer na dieselfde e-posadres.