Ai tog, dis moeilik om so in aanvraag te wees onder die dogterjies! Dié 5-jarige seuntjie deel sy bekommernis dat hy te veel meisies het met sy ma in  hierdie skattige video. “Ek wens ek was weer vier,” sug hy aan die einde.

Kyk die video hier:

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.