Toe die bal deur die lug trek en klein Ryan dit vang, het hy sonder om te huiwer dit aan die jong aanhanger agter hom, wat ook graag die bal wou vang, gegee.

Haar gesig het opgehelder en omstanders het dit as 'n hartroerende oomblik beskryf.

Kyk die video hier:

Bronne: Daily Mail, YouTube,