Die groep katte is as klein katjies aan speelgoed robotte blootgestel en hulle was angebevange vir vreemde gedoentes. So paar maande later het die robotte weer verskyn en die katte was reg om wraak te neem.

Kyk hier na die oulike katte vs robotte video's:

Hier is die katte nog klein katjies:

Hier is die katte volgroeid en reg vir aksie:

Bronne: YouTube, Huffington Post