Die klein dogtertjie se lewensdroom is om ’n eenhoring te ontmoet, en die Make-A-Wish-organisasie het besluit om Addison se wens te bewaarheid.

Geklee in haar prinsesrokkie het Addison Princess Sparkles, soos die eenhoring heet, in ’n reënwoud in Hawaii ontmoet.

Kyk die hartroerende video hier:

Bronne: YouTube, Huffington Post, Khon2.com