Uit die video is dit onduidelik hoekom die twee baklei (dalk ’n maat, gebied of kos), maar albei is blykbaar vasbeslote om die ander een ’n stewige pak te gee.