Gregory Parris, Sara se kêrel, is ’n verkeersbeampte in Galveston. Hy het sy vriende gevra om haar kar af te trek, sodat hy haar kon vra om te trou.

Kyk hier na die video wat met Gregory se paneelbordkamera verfilm is: