Wanneer ’n mens jonk en verlief is, dink jy selde aan oudword. Of dalk dink julle juis aan jul oudag op ’n stoep met ’n klomop kleinkinders wat om julle speel. Vir een bepaalde paartjie het die verre toekoms egter binne minute ’n werklikheid geword.

Twee Amerikaners net bekend as Kristie en Travis is in hul laat 20’s en gaan oor ’n maand trou.

In ’n video van die transformasie raak die twee baie emosioneel en in ’n stadium sê Travis vir Katie: “Sjoe, ek hoop jy lyk so; jy lyk fantasties!”

Kyk hier na hul emosiebelaaide blik op die toekoms:

Bronne: Daily Mirror, YouTube