Die span was besig met ’n storie oor die Zambiese president, Edgar Lungu, wat die hospitaal besoek het.

Die twee rowers is duidelik uitkenbaar op kamera en die polisie het ondersoek ingestel. Die rowers het persoonlike besittings soos selfone en ’n skootrekenaar gesteel.

Kyk hier na die skokkende video:

Bronne: eNCA, Twitter, YouTube