Die kat was lekker aan die speel met die glas op die koffietafel.

Toe sy eienaar hom beveel om op te hou, het hy boosaardig oor sy skouer gegluur en terwyl hy stip in haar oë kyk, het hy die glas afgestamp. Kan jy nou meer!

Glo jy ons nie? Kyk net hier:

Bronne: DailyMail, Mirror.co.uk