Dit is egter die eerste keer wat Buck, die agt weke oue hondjie, hik en hy is glad nie gelukkig hieroor nie.

Eers sit hy stil om te kyk of dit weggaan. Dan probeer hy die orige hikke hap. En dan kom die inner vegter na vore. Maar niks help nie.

Kyk hier na sy stryd:

Bronne: YouTube, USA Today