Benny is een gelukkige hondjie, en dit besef hy duidelik!

Wanneer sy eienaars, Liam en Julia, sy magie liefderik vryf, klap die wit brakkie sy pootjies saam op die maat van "When you're happy and you know it, clap your hands..."

Te oulik!

Lees ook:

Kat in apiepak neem internet op horings

Tranedal toe seun en hond herenig