Talle vrouens sal nie 'n voetjie by die huis uitsit as hulle nie hul hare met 'n haardoër drooggeblaas het nie.

Die hondjie, Maymo, glo klaarblyklik aan die selfde skoonheidsroetine.

Loer hier na die video: