hond eet ringe

’n Gesin in Tulsa in die VSA, het tot hul skok besef dat hul swart Labrador, Sierra, hul ma se verloofring en trouband ter waarde van bykans R270 000 ingesluk het.

Die veearts moes dadelik opereer om skade aan die hond se ingewande te verhoed.

Die veearts het egter ook so paar ander interessante vondse gemaak…

Loer gerus na die video hier onder:

Bronne: CNN en EWN