Wie kan nou nee sĂȘ vir 'n heerlike draairoomys? In die kort video sien jy hoe twee hondekinders Daisy en Cooper se eienaar vir hulle wegneemroomys koop.

Kyk hier om uit te vind waarom Cooper moes wag:

Bronne: huffingtonpost.co.uk, YouTube