Die blote gedagte aan jou dogter se eerste afspraak is genoeg om die meeste pa’s (en ma’s) te laat wakker lê. Maar hoe leer ons ons dogters wat om van daardie opwindende lewenservaring te verwag? Hierdie pa het ’n briljante plan:

Vadersdag is dalk reeds verby, maar die volgende gesegde is mos maar elke dag waar: ’n Pa is sy seun se eerste held en sy dogter se eerste liefde.

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.