Hello, Buckeye!

"Buckeye hou van sing, so hoekom sou sy nie Adele wou sing nie?" het die YouTuber Disney Robey, vermoedelik die brakkie se baas, in die skreeusnaakse videogreep geskryf.