Dié twee woelwaters gee hom al sy dae terwyl hy hulle een vir een op eie houtjie probeer aantrek. Kwalik 'n sekonde gaan verby voordat óf een óf beide hul eie koers probeer inslaan. Die arme pa moet soos 'n seekat met agt tentakels na alle kante toe keer - beslis 'n beter oefensessie as 'n paar uur in die gimnasium!

Geniet die video.