Die skok-video het groot debat op die internet ontlok. Dit wys hoe die seun op sy pa se skoot sit terwyl hulle bestuur op ’n vierbaanpad in Beijing, China.

In die video swenk die seun en draai die motor om om in die verkeerde rigting te bestuur, terwyl musiek in die motor speel.

Kyk die video hier:

- Janine Nel

Bron: shanghaiist.com

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.