As hierdie video van ’n giggelende dogtertjie en haar uitgelate brakkie jou nie kan laat glimlag nie, weet ons nie wat sal nie!