Is dit tyd vir ’n nuwe lêplek vir jou hondekind en die pryse van hondebeddens skrik jou af? Checkers het die oplossing: Maak ’n oulike, snoesige hondebed van ’n ou trui. Dié video wys jou hoe.

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.