Almal ken iemand wat snork. Maar het jy al ooit iemand so hoor snork dat dit klink soos 'n vliegtuig wat verby fliek?

Die man het sy vrou afgeneem terwyl sy snork en elke keer 'n speelgoedvliegtuigie verby laat fliek? Die uiteinde: een van die snaakste snorkvideo's wat ons in 'n lang tyd gesien het!

Kyk hier na die video: