En ons skiet nou glad nie spek nie, want hierdie spesiale oomblik is op kamera vasgelê.

Die video, wat skaars ’n week gelede die ronde in sosiale media begin doen het, is reeds meer as vyf miljoen keer gekyk.

En dit is maklik om te verstaan hoekom: wie kan nou nie vereenselwig met Easton se brul van pure lipleklekkerkry by die proe van spek nie!

Lees ook:

Kat in apiepak neem internet op horings

Ousus smeek bababoetie om uit swanger mamma se maag te kom