Die Britse tydskrif The Mirror het hul lesers gevra  vir video’s van hul kinders wat iets ouliks of vermaakliks doen.

In hierdie inskrywing spog Clara (16 maande) met ’n vaardigheid wat sy onlangs bemeester het: borrels blaas.

Sy is oor die maan wanneer sy haar borrels sien lewe kry.

Kyk die oulike video hier:

Bronne: Elite Daily, Mirror