Haaibewustheidsweek (10 tot 17 Augustus) is nou verby jy voel dalk asof jy genoeg haai videos vir eers gesien het. Maar jy is verkeerd – dié een is uitstekend! En as jou week nou net te lank begin voel, gaan dit jou ten minste laat glimlag.

Geniet die lawwe avontuur van haaikat en blou baba: