Hy het toe ’n video op YouTube geplaas wat wys hoe hy sy pragtige dogtertjies elk in hul eie bed probeer kry. Al probleem is, hoe klim jy daar uit wanneer jou kind in droomland is?

Kyk die oulike video en vertel ons of jy al in ’n soortgelyke situasie was.