Dit maak hierdie video soveel meer spesiaal waarin 'n klein katjie ongelooflik opgewonde is toe haar eienaar na 'n lang dag uit by die huis aankom.

Die katjie hop en spring behoorlik op en af van opgewondenheid. Haar klein pootjies wapper in afwagting van haar eienaar se tuiskoms.

Dis onduidelik wie se katjie diƩ is of wat haar naam is.

Nietemin is dit dalk net die oulikste katvideo wat nog ooit op die internet gelaai is.