Die atleet gaan vandeesweek die uitslag in sy moordverhoor leer.

Die 27-jarige dubbele geamputeerde atleet ontken dat hy Reeva (29) op Valentynsdag verlede jaar in sy huis in Pretoria vermoor het.

Oscar het die huis verkoop om sy regskoste te betaal en het sy besittings uit die huis verwyder.

Bronne: Sky News, YouTube