Sy was in 'n opblaasmandjie toe seestrome haar die diepsee ingevat het.

Haar niksvermoedende ouers het eers agtergekom dat sy weg is, toe ander sonbaaiers die baba sien wegdryf het.

Die kuswag is ingeroep om haar te red. Die baba is ongedeerd.

Kyk hier na die ysingswekkende video:

Bronne: BBC, Huffington Post