Jessica Devins en haar man, Michael, van Minneapolis, Amerika is dol oor foto-hokkies. Daarom het sy besluit dit is net die plek om die nuus te breek oor hul piekvoet wat op pad is.

Net na die eerste foto geneem is het sy ’n baba-mussie opgelig met die woorde “Baby” daarop.

Kyk net hoe uit die veld geslaan is Michael toe hy besef wat aangaan.

Bykomende bron: Metro.co.uk