Hierdie is beslis ‘n storie wat die hele land aan die gons sal hê.

In ‘n hartroerende artikel in die nuutste uitgawe van Huisgenoot (14 Julie) verwelkom Johan en Marinda Homan ‘n nuweling tot hulle gesin tydens ‘n kerkdiens.

Maar talle sal geskok wees as hulle uitvind dat Aiden, met sy groot, ronde ogies, eintlik ‘n twee maande oue kapusynerapie is wat Johan (76) en Marinda (38) soos hul eie kind grootmaak.

Lees meer in die Huisgenoot van 14 Julie.

Volg Huisgenoot op Twitter.