Kyk hoe speel ons eie Candice Swanepoel en Behati Prinsloo, Amerikaanse voetbal saam met Adriana Lima an Brazilie, Lily Aldrige van Amerika en Doutzen Kroes van Nederland.

Hulle adverteer Victoria Secret onderklere vir Valentynsdag met die slagspreuk: Moenie die bal laat val nie. Dit is nie Valentynsdag sonder Victoria Secret nie.

"Don't drop the ball. It's not Valentine's Day without Victoria's Secret.

Kyk hier na die video: