A photo posted by Amanda (@ab_roo) on

Amanda Brewer, ’n laerskoolonderwyseres van die deelstaat New Jersey, het die foto geneem toe sy tydens ’n vakansie in Mosselbaai haaihokduik. Die 26-jarige sê dit was pure geluk dat sy die foto geneem het van die dier wat na ’n stuk kos hap.

A photo posted by Amanda (@ab_roo) on
Amanda, wat in die land vir ’n dierebewaringsgroep vrywillige werk gedoen het, het die foto met ’n GoPro-kamera geneem.

A video posted by Amanda (@ab_roo) on