Dit behoort nie so te wees nie. Jy’s vet, dan word jy maer, en dan is jou hele lewe beter, dit weet almal.

Maar wat het dan skeefgeloop vir Mandy Roux? Sy het 70 kg afgeskud, maar hunker terug na die dae toe sy nog in haar ou, vet liggaam was.

“Toe was ek stylvol, maar nou lyk ek vir myself verslons,” sê die ma van drie pragtige dogtertjies van Roodepoort.

Lees meer in die 7 Februarie-uitgawe van Huisgenoot.