Ons is mal oor Ellie Goulding se nuwe liedjie Beating Heart, wat deels is van die fliek Divergent se klankbaan.

Aanhangers van dié wetenskapsfiksieprent gaan mal wees oor die musiekvideo met van die fliek se beste tonele en ’n paar sexy oomblikke tussen die heldin Tris (Shailene Woodley) en die aantreklike Four (Theo James).

http://www.youtube.com/watch?v=wrNTOo4KH8c