Vels het in die ouderdom van 81 jaar by haar huis in Johannesburg gesterf. Volgens berigte is sy in haar slaap oorlede.

Vels het Liewe Heksie in 1961 geskryf, en dit is later op radio en TV uitgesaai.

Bronne: Netwerk24, RSG