Fobie oor verbintenis?

Daniel Bickerdike en sy vriendin, Angie Schultz, van Londen het vroeër vanjaar ’n troue in Kaapstad bygewoon.

Angie was in die wolke toe die bruidsruiker na haar kant toe aankom. Haar geluk was egter van korte duur, want haar kêrel het ingestorm en die blomme vloer toe geklap.

Aanskou die oomblik in al sy glorie in stadige aksie.

Bronnes: YouTube.com, metro.co.uk