'n Jong boer van die Vrystaat het Maandagoggend sy eie lewe geneem, glo omdat hy te veel na sy pa verlang het, berig Netwerk24.

boer

Marthinus Jacobus Lourens (22) het saam met sy oom op 'n plaas in die Reitz-distrik geboer en is Maandagoggend in 'n motorhuis op die plaas gevind saam met 'n selfdoodnota waarin hy glo sê hy het sy pa vreeslik gemis.

'n Polisiewoordvoerder het aan Netwerk24 bevestig Marthinus het gesterf weens 'n skietwond aan sy kop.

Lees meer hier.

Ook op Netwerk24: