Nadat haar verloofde, John Springhower, in 2012 die jawoord gevra het, was Gina Giaffoglione vasbeslote om saam met haar pa in die paadjie af te stap. En ná ’n jaar en ’n half se fisieke terapie het sy dit reggekry. Net John en nabye familielede het van haar plan geweet.

Kyk die video hier:

- Petro-Anne Vlok

Bronne: gawker.com, people.com, ketv.com