Eers het almal gedink die voormalige Mej. Wêreld, Rolene Strauss, verwag ’n seuntjie omdat sy soveel blou uitrustings dra op die foto’s wat sy so gereeld in die sosiale media deel. Maar nou weet ons nie meer so mooi nie.

Rolene en haar man, D’Niel, by die Universiteit Vrystaat se alumni-prysgeleentheid.

Can't believe what one night's good rest can do... Feel like a new person! ? #BeautySleep #WhileIStillCan

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Rolene in ’n prettige somersrokkie.

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Sy is mooi, selfs van onder af.

Maar as jy gaan loer op haar Instagram-profiel sal jy gou agterkom daar het ook die afgelope paar maande ’n pienk of rooi rok uit die model se klerekas gekom.

Die mediese student toe sy haar laaste eksamen vir die jaar skryf.

Uitgespan by die swembad.

Stylvol in rooi.

Die afgelope paar dae het sy haar volgers heeltemal verwar, want nou dra sy graag uitrustings met blou en rooi of pienk en groen daarin.

Lekker by die see.

Mooier as mooi.

Ons sal maar moet wag tot die kleinding hier is voor ons met sekerheid sal weet wat die geslag is.