Die tempo waarteen mense gesterf het, was onaanvaarbaar en om die lyksakke op die provinsie se paaie op te tel was traumaties vir die beamptes, het ’n verklaring wat Sondag uitgereik is, gelui.

Negentien padsterftes is oor die Valentynsnaweek in die provinsie aangemeld.

Bron: News24

Ander stories op Huisgenoot.com

Dié tien wenke sal jou lewe aansienlik makliker maak

Kyk: Joost sê dankie vir lesers se pragtige boodskappe met spesiale foto van hom en sy kinders

Moeders oor 40 ‘moontlik meer geneig om ’n hartaanval of beroerte te kry’

Kyk: Adele bak ’n skreeusnaakse poets op niksvermoedende winkelassistente

‘Vrugte-algebra’ laat internetgebruikers omtrent kopkrap