Anton Androshchuk van Washington in die VSA het sy klein groen papegaai ingespan om die los kiestand te trek.

Die tand is glo al die vyfde melktand wat die papegaai getrek het.

Kyk net hier as jy ons nie glo nie:

Bronne: Daily Mail, Daily Mirror