Mense op die reddingspan moes amper ’n kilometer swem om by die honde uit te kom.

"Dit was vreeslik koud en baie uitpittend," vertel Marischka Ehlers, wat deel van die reddingspan was. "Ons het veertien honde gered, insluitend ’n mammawoef met sewe klein hondjies."

WP_20140311_042 WP_20140311_039 WP_20140311_037 WP_20140311_036 WP_20140311_046 WP_20140311_043 WP_20140311_042MAIN