Veels geluk aan ons Huisgenoot-SuperMa en Checkers Valentynsdag-kompetisiewenners: Michelle de Klerk van Gordonsbaai, Car-Lee McEvoy van Goodwood, Angelique Nel van Boksburg, Cindy Wiid van Riverclub en Emmelina Mthembu van Soweto. Geniet julle heerlike bottel Moet & Chandon Rose Imperial 750ml! Hou ons dop vir die volgende kompetisie wat binnekort aangekondig sal word.