So gesels die fliekresensent Leon van Nierop oor Vir die Voëls, Huisgenoot se eeufeesfliek.

"Nie alleen herskep Quentin Krog die sewentigs en tagtigs perfek in sy stylvolle en menslike regie nie, hy help ook om ? ingewikkelde storie gladweg, toeganklik en soepel te vertel sodat dit voel of jy by ou vriende kuier."

Hier's 'n spesiale kykie agter die skerms tydens die vervaardiging van die fliek.

Leon is nie al een wat deur die fliek uitgeboul is nie.

People Magazine beskryf dit as een van die beste Afrikaanse flieks van 2016 en 'n "pragtige liefdesverhaal met 'n kinkel."

Boonop spog die immergroen Hoeka Toeka-liedjie spog met ‘n nuwe baadjie, spesiaal vir die fliek!

Onthou, Vir die Voëls draai vanaf 25 November2016 in 'n bioskoop naby jou!

The Film Factory het Vir die Voëls is in samewerking met kykNET Films vervaardig.

Die rolverdeling sluit ook in Elize Cawood, Nicola Hanekom, Neels van Jaarsveld, Drikus Volschenk, Leandry Smith, Liam Bosman, Lara Kinnear, Candice Kruger en Bennie Fourie. Die rolprent word op 25 November 2016 uitgereik en deur Ster-Kinekor Entertainment versprei.

KLIK HIER vir nog meer oor ons Vir die Voëls-fliek.