Genoeg gehad van jou vervelige boekrak? Verander dit dan in ‘n vrolike pophuis vir jou kleinding. Hier is al die drukstukke wat jy nodig het.

1. KLIK HIER vir die venster met blom-detail

2. KLIK HIER vir die gordyn en venster-drukstuk

3. KLIK HIER die venster met die krulletjie-detail

4. KLIK HIER vir die deur

5. KLIK HIER vir die venster met gordyne

6. KLIK HIER vir die groen gordyne en venster.