Mystic Falls het allerhande soorte bonatuurlike wense. Watter een sou jy wou wees?

Vampier: Hulle is onsterflik, sexy en kan vinnig van een plek tot die volgende beweeg.

Nadeel? Hulle moet jag vir hul kos of met ’n sakkie bloed tevrede wees.

Weerwolwe: Sexy, harig en baie sterk.

Nadeel? Hulle ervaar elke maand die pynlike oorgang van mens tot weerwolf.

Hekse: Hulle het towerkragte en kan hul weg uit enige situasie toor.

Nadeel? Almal wil hul ontover en dan dwing om hul towerkrag te gebruik soos dit hulle pas.

Mense: Jy kan ogies maak vir al die sexy bonatuurlike wesens.

Nadeel? Jy is dalk hul volgende maaltyd – daar sterf min of meer elke 30 minute iemand in Mystic Falls.

Kyk Vampire Diaries elke Vrydag om 22:00 op SABC2 en Dinsdae om 20:00 op M-Net Series Showcase (kanaal 113) op DStv.