Gelukkig vir hom het een van sy spanmaats hom betyds in die lug gevang en het die twee met ’n gedeelde valskerm veilig geland.

Duisende feesgangers het met skok gekyk hoe die hele petalje hoog bo die grond plaasvind.

Die twee mans was deel van die Red Devil Valskermspan wat toertjies tot vermaak van die skares uitgevoer het.

Dit is die eerste keer in 25 jaar dat ’n valskerm van ’n lid van die Red Devil-span nie wou oopmaak nie.

Bronne: RT News; The Guardian

Kyk hier na ’n video van die voorval: