So ken die kykers die vier Visagies: gesellig saam om die tafel, waar groot porsies lief en leed saam met die spek, eiers en worsies opgedis word.

Maar jy weet dadelik as ma Molly die dag met die verkeerde voet uit die bed geklim het, want dan is daar net hawermoutpap.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels ons met twee van die sterre van Molly en Wors en verklap hulle ‘n paar agter-die-skerms-geheime.

Lees meer in die nuutste uitgawe. 

Volg Huisgenoot op Twitter.